Meehelpen? Ga naar etymologieWiki

 

Jaarwoord generator van Genootschap Onze Taal

 

oerknal - (ontstaan van het heelal)

Dialectwoordenboeken en woordenboeken van variƫteiten van het Nederlands

G.J. van Wyk (2003), Etimologiewoordeboek van Afrikaans, Stellenbosch

oerknal s.nw.
Kosmiese ontploffing wat na bewering tot die ontstaan van ons heelal gelei het.
Samestelling van oer- en knal, of mntl. uit Ndl. oerknal (20ste eeu), so genoem omdat die ontploffing biljoene jare gelede sou plaasgevind het en dit met 'n knal sou gepaardgaan. Sien oerwoud vir die verklaring van oer-.

Hosted by Instituut voor de Nederlandse Taal